Sunday 12 June 2016

Waaroor dink jy?


Sondae is 'n goeie dag om bietjie iewers stil te raak en na te dink.
Ook om te wonder: Waarin vind ek my vreugde?

2 comments:

Anonymous said...

Vreugde is nie geluk nie.

Unknown said...

Vir my het geluk meer die gevoel van "luck" en vreugde is "joy"!