Rus en vrede
Of jy nou die
naweek die Comrades-ding doen of werk; trek na ‘n nuwe woonplek of die huis
moet omdop om van al die stof ontslae te raak….
Geniet die naweek!
Mag jy iewers ‘n
ruskansie oor die naweek inwerk. En ‘n vredigheidjie beleef.
Dis nie noodwendig
iets wat iemand anders vir jou gaan besorg nie. Doen dit! Neem ‘n besluit en
werk dit in jou naweekprogram in! Dis noodsaaklik! Jy sal sien – dit maak van
jou sommer ‘n lekkerder mens om in die omte te hê!
No comments:
Post a Comment