New kid on the block. Ek dink dit word vertaal met: die
groentjie wat begin blog.
Ek mag ‘n ou
bogger wees, maar beslis ‘n spiksplinternuwe blogger.
Die blog-ding voel
net vir my soveel beter / veiliger as van die meer exposed sosiale netwerke. Gits, ek is mos van daai impulsiewe siele
wat hardop dink. En dan, heelwat later – na die skade – bedink.
Iets soos wat
Flannery O’Connor verwoord: I write
because I don’t know what I think until I read what I say maak absoluut vir
my sin…. Dis nou hoekom ek hou van skryf. Soms verstaan ek wat ek dink… of sê. Soms
nie.
No comments:
Post a Comment