Bring buite na binne
Een van die
lekkertes van weer met ons voete plat en stewig op moeder aarde geplant te
wees, is die vreugde van plante!
Skielik is
dit so maklik en eenvoudig om iets in ‘n pot te plant! Indien jy dit nog nie
probeer het nie, kan ek jou verseker: om op die tiende verdieping tuin te maak,
kan nogal op ‘n ingewikkelde en uitdagende projek uitloop.
Vele
navorsing is gedoen oor die effek wat plante op mense het. Behalwe dat dit mooi
is om na te kyk, is daar velerlei sielkundige effek. Uit ‘n studie wat by ‘n
Universiteit in Kansas gedoen is, is die volgende bevind:
Based on several experimental studies, the presence
of potted plants has been found to be helpful in many different settings
including work, school, and hospitals. In particular, plants have been shown
to...
·
Lower blood pressure
(systolic)
·
Improve reaction
times
·
Increase
attentiveness
·
Improve attendance
(at work and school)
·
Improve well-being
·
Improve perceptions
of the space
·
Raise job satisfaction
Nou gaan julle
darem sien hoe ons perform hier in
nommer 20! Ons plantjies staan sterk! Die vraag is net of die eende ook dink
die blaarslaai is sappig.
No comments:
Post a Comment