Wie is in beheer

Ek hou van die
swaar weer. Dit laat my altyd dink aan God se stem. Sterk en hard en helder,
maar ook heerlik bemoedigend om te weet van die nabyheid.
Dit laat my dink
aan een van Juanita du Plessis se liedjies waarin sy sing:
“Wie regeer
Wie is in beheer
Wie’s die Begin en die Einde…”
“Wie regeer
Wie is in beheer
Wie’s die Begin en die Einde…”

En toe val daar ‘n
allerheerlikste reёnbui. En ons kan dit hoor teen die ruite! En ons kan dit
hoor op die dak!
No comments:
Post a Comment