Maak foute!
Wat ‘n heerlike uitnodiging!
Deesdae is ek weer bietjie meer kreatief. En
maak meer foute. En leer daaruit! En ja, geniet dit!!!
Opstaan en val is juis hoe ‘n kind leer om
te loop.

Nou ja, dit is ‘n uitstekende plan om ‘n
hoed op te sit as mens ‘n “bad hair day” het. En om die son uit te
hou. En om die wind af te weer. En sommer net vir die lekkerte daarvan!
Dalk moet ons minder bang wees vir “foute
maak”. Dapperder lewe!
Sit op daai hoed, waag, maak ‘n fout en
leer! Maar belangrikste: GENIET DIT!
No comments:
Post a Comment